Sport

Volkies gekies vir D7-netbalproewe

Goeie spel lei tot D7-netbal proewe.

‘n Groot groep van die Hoër Volkskool se netbalspelers het onlangs die keurders met hul spel beïndruk, met die gevolg dat hulle gekies is om aan die D7-Sedibengstreek netbalproewe deel te neem.

Die spelers is:

o14: Emma Barnard, Amelia Strydom en Siphokazi Dlamini.

o15: Logan Ligthelm, Leila de Beer, Anke Kotze, Casey-Leigh Smit, Lalie van der Merwe, Arné van Tonder en Jon-Benet Bauer.

o16: Elzaan Heenop, Lerize Liebenberg, Willdene Smith, Karin Venter, Inge Boshoff, Jazmin Fourie, Marileigh Mouton en Luné Wepener.

o17: René Venter, Kayla Stimie, Melandi Grobler, Anchen Wilken, Caitlin Maré en Anke Wiersma.

o18: Danel de Wet, Zené van der Merwe, Ziané Bruwer, Meceila Brits en Madeli Grobler.

Related Articles

 
Back to top button