Sport

Volkies sit hul beste voet voor

Volkies tree as wenners uit die geveg.

Die Hoër Volkskool Heidelberg gasheer gespeel vir die NWU-PUK reeks op 3 en 4 Maart.

Die besoekende skool was Hoër Volkskool Potchefstroom.

Die uitslae is as volg:

• Seuns hokkie:

Junior Volkskool Heidelberg verloor 7-0 en die senior wedstryd is weens slegte weer afgestel.

• Dogters hokkie:

o14A Volkskool Heidelberg verloor 3-1, o15A Volkskool Heidelberg wen 2-1, o15B Volkskool Heidelberg verloor teen o16B 2-1, o16A Volkskool Heidelberg verloor 1-0, tweede span Volkskool Heidelberg verloor 4-0 en eerste span Volkskool Heidelberg wen 2-1.

• Netbal:

o14A Volkskool Heidelberg verloor 20-14, o14B Volkskool Heidelberg wen 17-7, o14C Volkskool Heidelberg wen 9-5, o15A Volkskool Heidelberg wen 35-9, o15 B Volkskool Heidelberg wen 18-2, o15C Volkskool Heidelberg wen 32-8, o16A Volkskool Heidelberg verloor 22-17, o16B Volkskool Heidelberg wen 13-10, o17A Volkskool Heidelberg wen 22-19, tweede span Volkskool Heidelberg wen 17-1 en eerste span Volkskool Heidelberg wen 32-16.

• Tennis:

Volkskool Heidelberg wen 94-89.

• Rugby:

o14B Volkskool Heidelberg verloor 32-0, o14A Volkskool Heidelberg verloor 31-15, o15B Volkskool Heidelberg wen 24-7, o15A Volkskool Heidelberg wen 17-0, o16B Volkskool Heidelberg wen 21-20, o16 A Volkskool Heidelberg wen 22-14, derde span Volkskool Heidelberg wen 14-0, tweede span Volkskool Heidelberg wen 22-0 en eerste span Volkskool Heidelberg wen 39-3.

Keane Duckitt doen die afskop van die wedstryd.
Netbal aksie tussen die Volkies.
Die eerste rugbyspan net voor die wedstryd afskop.
Die eerste rugbyspan draf op due veld.
Die o15 skrum tussen Volkskool Heidelberg en Volkskool Potchefstroom.
Volkskool se eerste hokkiespan draf op die veld.
Handerik Deyzel skop die bal in die tweedespan wedstryg.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button