Sport

Top gehalte rugby opgelewer deur Volkskool

Volkskool se rugbyspanne sorg vir ‘n skouspel.

Hoër Volkskool was op 6 Augustus gasheer vir hulle laaste tuiswedstryde teen Hoërskool Lichtenburg in die Noordvaal Rugbyreeks.

Met ‘n aksiebelaaide dag van rugby het die rugbyspelers beslis nie die skare teleurgestel nie. Die uitslae is vir die spanne o14A Volkskool 52 – Lichtenburg 3, o14B Volkskool 83 – Lichtenburg 0, o145A Volkskool 22 – Lichtenburg 13, o15B Volkskool 5 – Lichtenburg 31, o16A Volkskool 9 – Lichtenburg 7, o16B Volkskool 3 – Lichtenburg 39, derde span Volkskool 17 – Lichtenburg 0, tweede span Volkskool 17 – Lichtenburg 12 en eerste span Volkskool 18 – 17.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button