Hoër Volkskool het hulle akademiese span vir die eerste kwartaal bekend gestel.
Deur harde werk het die leerders die vrugte van hul toewyding gepluk.
Die verkose leerlinge is soos volg:
Graad agt: Mia Boshoff, Elizabeth Rautenbach, Anéll Shepherd, Henru Coetzer, Chloë Simpson, Chiara Schoeman, Lalie van der Merwe, Luané van Staden, Chriselda Viljoen en Leila de Beer.
Graad nege: Lauriska Els, Imke Hay, Bianca Erasmus, Katelyn van Wyk, Karin Venter, Bryan Wiggill, Huilbrecht Sprong, Ruben Basson, Inge Boshoff en Anke Kotze.
Graad 10: Botha Huisamen, Anke Wiersma, Matthew Wentzel, Hester Rossouw, Kay-Lee Baird, Kaylen Botha, Madelein du Plessis, Melissa Greeff, Marcus Venter en Anna Jordaan.
Graad 11: Andre Sprong, Louis Hay, Verushke Duvenhage, Dené Pieters, Simoné Moll, Dian le Grange, Marli van Tonder, Carli Hancke, Liané Grundling en Jessica Swarts.
Graad 12: Alisna Cloete, Karli Kotze, Mia Bezuidenhout, Marli du Plessis, Mohamed Gani, Marli Schoeman, Miné Fourie, Delanie Willemse, Herman Maré, Petrus Meyer en Clarizé Wucherpfennig.