Local sportSport

Vossies sorg vir bobaas hokkie

Die meisies hokkie van Hoërskool John Vorster het gesorg vir naelbythokkie.

Hoërskool John Vorster se meisies hokkie-spanne het op 15 Mei teen Hoërskool Overvaal gespeel op die skool se sportgronde.

Die skool se o-16-span het hul wedstryd met 2-1 gewen, terwyl die skool se eerstespan hul wedstryd 1-1 gelykop gespeel het.

Die o-16 meisies hokkie-span het as wenners met ‘n telling van 2-0 uit die stryd getree.

Die o-14- en o-15-spanne het hul wedstryde verloor.

Met die nuwe verbod op kontaksport in skole is dit egter onduidelik wanneer die skool weer aan wedstryde sal kan deelneem.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button