Nigel Tuiste vir Bejaardes se gholfdag het op 1 Maart by Nigel Gholfklub plaasgevind en hoewel daar verwag is dat aansienlik meer spelers na die kompetisie gelok sou word, was die ondersteuning wat vanuit die sakegemeenskap ontvang is indrukwekkend.
Fondse wat tydens die kompetisie ingesamel is, sal verskeie verbeteringe in die lewensgehalte van die organisasie se inwoners daarstel.
Read more -> Sthokozile is Nigel Tuiste se verpleegster van die jaar
Volg ons op: | ||