School sportSport

Vossies het gekwalifiseer

vir deelname aan Gauteng kampioenskappe

Nege van Laerskool Tini Vorster se atlete het tydens die D5-atletiekkampioenskappe op 22 Februarie vir deelname aan die Gauteng kampioenskappe wat op 1 en 2 Maart plaasvind, gekwalifiseer.

 

Rudine de Bruin en Kay-Lee McCallaghan van Laerskool Tini Vorster is vir die o/13-span gekies wat op 6 Maart aan die Ekurhuleni netbalproewe by Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg deelneem.

 

Follow us on:

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button