School sportSport

Laer Volkskool wys toppresteerders aan

HEIDELBERG - Laer Volkskool het op 7 November hul toppresteerders vir die jaar aangewys.

Laer Volkskool wys toppresteerders aan

LAER VOLSKOOL WYS TOPPRESTEERDERS AAN
HEIDELBERG РTydens Laer Volkskool se prysuitdeling op 7 November is die akademiese toppresteerders aangewys as Mala van Jaarsveld (beste presteerder Gr 1G), Janko Knoetze (beste presteerder Gr 1R), Lean̩ Ridgard (beste presteerder Gr 2C), Abigail Barnard (beste presteerder in Gr 1A), Lana Bedeker (beste presteerder Gr 2D), Mieka Rabie (beste presteerder Gr 1L, Junior kultuurleerder en Beste skoolredenaar), Liani Potgieter (beste presteerder Gr 1M), Marn̩ Cornelius (beste presteerder Gr 2M), Ankia Meyer (beste presteerder Gr 3B), Mieke Erasmus (beste presteerder Gr 2S), Madeleen Lewis (beste presteerder Gr 3T), Estian Radyn (beste presteerder Gr 2B), Janez Fritz (beste presteerder Gr 3M), Claudia Heath (beste presteerder Gr 3V), Huib Sprong (algehele beste presteerder Gr 5), Den̩ Pieters (algehele beste presteerder Gr 7), Kay-Lee Baird (algehele beste presteerder Gr 6) en Mia Boshoff (algehele beste presteerder Gr 4). Afwesig is An̩ll Shepherd (kultuurleerder vir 2018), Milan Rautenbach (algehele beste skoolredenaar) en Steph Labuschagne (algehele beste redenaar).

 

LAER VOLSKOOL WYS TOPPRESTEERDERS AAN
HEIDELBERG РLaer Volkskool het op 7 November hul toppresteerders vir die jaar aangewys. Hier is Adriaan Coetzee (junior Victor Ludorum 2018), NJ de Klerk (junior landloop seun), Stian Vogel (junior skaakspeler), De Wet Bezuidenhout (junior Victor Ludorum 2018), Carlika Koch (junior Victrix Ludorum 2018), Dan̩ Marais (junior Victrix Ludorum 2018), Rania El Yacoubi (junior landloop meisie), Michelle Drinkwater (Junior Victrix Ludorum 2018), Anrich Hanekom (seunsbaanatleet van die jaar), Danielle de Villiers (meisieskaakspeler van die jaar), Meyer Theron (seunsveldatleet van die jaar), Huib Sprong (Victor Ludorum 2018, o/11 tennisspeler van die jaar), Ruben Oosthuizen (hokkieseun van die jaar), JJ Labuschagne (seunsveldatleet van die jaar), Brandt Huisamen (seunskaakspeler van die jaar), Wiepke Schoeman (landloop meisie van die jaar), Pierre Cronj̩ (landloop seun van die jaar), Adele Venter (meisieveldatleet van die jaar), Abby Goodes (hokkiemeisie van die jaar), Cristopher Strydom (swemseun van die jaar), Ruben Capes (gholfspeler van die jaar), Andr̩ Sprong (tennisspeler van die jaar), Aneli du Plessis (Victrix Ludorum 2018 en meisiebaanatleet van die jaar), Jordan Harvey (rugbyspeler van die jaar), Dihan Janse van Rensburg (krieketspeler van die jaar) en Bongi Mcombolo (netbalspeler van die jaar).

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

Related Articles

Back to top button