Die volgende lede is in hul afwesigheid as addisionele lede gekies
NIGEL - Die nuwe bestuur van Nigel Rugbyklub is Anita Celliers (sekretaresse), Cois Kruger (president), Suzette Botes (reëlingskomitee), Louis Bezuidenhout (voorsitter) Kobie Snyman (vise-voorsitter), Cliff Botes (addisionele lid), Piet Celliers (tesourier), Evert Jacobs (direkteur van afrigting) en Hansie van Wyk snr (addisionele lid)
Nuwe bestuur vir Nigel Rugbyklub
Die volgende lede is in hul afwesigheid as addisionele lede gekies: Hansie en Zelda van Wyk en Henk van der Merwe.
Die klub nooi voornemende afrigters vir die o/21-, tweede- sowel as eerstespanne om hul CV voor 25 November per e-pos na anitacelliers27@gmail.com of na evertj2@gmail.com te stuur.
Vir navrae, skakel Louis by 082 335 0853 of Anita by 082 409 3603