School sportSport

Langasems vaar uitstekend tydens SA-kampioenskappe

Atlete verbonde aan Suikerbosrand Atletiekklub het op 8 September aan die jaarlikse Atletiek Suid-Afrika Landloop kampioenskappe by Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth deelgeneem, waar hulle uitstekend gevaar het.

Die uitslae is as volg: Lohané Aucamp – negende (meisies o/9); Gabriella Roos – 48ste (meisies o/10), Dezeree Joubert – 99ste (meisies o/10); Luné Wepener – 36ste (meisies o/11) en Jané Wepener – 49ste (meisies o/11); Wiepke Schoeman – 11de (meisies o/12), Tiané Steyn – 44ste (meisies o/12) en Jolaine Aucamp – 51ste (meisies o/12); Deseré Steynberg – 53ste (meisies o/13); Annericke Bornman – 65ste (meisies o/14); Sarien Botha – 80ste (meisies o/16) en Lindie Coetzee – 90ste (meisies o/16).
Rickus Bornman – 119de (seuns o/9); Jean-Pear Delport – sewende (seuns o/10); Adriaan Botha – 61ste (seuns o/11) en Biehan Wepener – 86ste (seuns o/11); Giovanni Coetzee – 118de (seuns o/12); Johan Delport 19de (seuns o/13); Nihann Botha 111de (seuns o/14), Ryan Henning 65ste (seuns o/15), Dylan Coetzee 97ste (seuns o/15); Paul Steyn – 74ste (seuns o/16).

 


Heidelberg se lede van Suikerbosrand Atletiekklub wat aan die Atletiek Suid-Afrika Landloop kampioenskappe deelgeneem het, is: Wiepke Schoeman, Rickus Bornman, Johan Delport, Jean-Pear Delport, Tiané Steyn, Paul Steyn, Sarien Botha, Gabriella Roos, Anericke Bornman en Nihann Botha. Lindie Coetzee en Dezeree Joubert was afwesig.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button