Sport

Heidelberg rugbyspan kook

Oorwinning vir Heidelberg rugbymanne

Heidelberg Rugbyklub (die Berge) het die afgelope naweek hul spiere teen Vanderbijlpark Rugbyklub gebult en die besoekers met ‘n telling van 44-31 geklop.

 

Cornelius Kok, Juan Pelser, Juandré van Wyk (2), Shane Jansen en Keith Krugel was die tuisspan se puntemakers. Jason van Jaarsveld het 14 punte met sy skopskoen aangeteken.

 

Die volgende wedstryd vind op 14 Julie by Edenvale Rugbyklub plaas.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

Foto gallery: Nigel Rugbyklub vs Benoni Rugbyklub

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button