SchoolsSport

Volkie speel 50 wedstryde vir die eerste span

Die netbalspelers is verheug oor haar prestasie.

Karin Venter, ‘n netbalspeler van die Hoër Volkskool, het onlangs haar 50ste wedstryd vir die skool se eerste span gespeel.

Venter en die eerste span spelers het hul seisoen vir tuis wedstryde op ‘n hoogtepunt afgesluit toe hulle Driekoek met 29 – 20 geklop het.

Daar is nog uitspeel wedstryde wat gespeel moet word maar al die wedstryde sal weg wedstryde wees.

Volskool se eerste span.

Related Articles

 
Back to top button