Top atletiek opgedis by Laerskool AG Visser

Verskeie skole van naburige dorpe het ook aan die byeenkoms deelgeneem.

Die Laerskool AG Visser het op 1 Februarie ‘n vriendskaplike atletiek byeenkoms aangebied.

Die ander deelnemende skole was Laerskool Dalmondeor, Laerskool Dalview, Laerskool Hannes Visagie en Laerskool Tini Vorster wat deelgeneem het.

Aanskoulike atletiek, wat in ‘n goeie gees plaasgevind het, was aan die orde van die dag.

Exit mobile version