SchoolsSport

Volkies presteer op die veld en in die saal

Volkskool se ruiters het tweede geëindig in die kampioenskappe.

Heidelberg Hoër Volkskool se eerste hokkiespan het onlangs teen Hoërskool Hugenote gespeel.

Die eindtelling was 5-1 in Volkskool se guns.

Volkskool se ruiters het aan die SANESA SA Perdry Kampioenskappe deelgeneem.

Volkskool se ruiters het teen verskeie ander skole deelgeneem en uitstekend gevaar.

Volkskool het tweede geeïndig in die kampioenskappe.

Die ander top skole wat in die top 11 geeïndig het in die kompetisie was Waterkloof, Beaulieu Kollege, Goudveld, St Marys Skool vir Meisies, Garsfontein, St Dominic’s (Oos Kaap), Eldoraigne, Menlo Park, Afrikaans Hoër Meisies Skool en Helpmekaar Kollege.

Volkskool se ruiters, agter: Jana Potgieter, Lalie vd Merwe, Lenya Price en Casey-Leigh Smit. Voor: Lexi Olckers en Adrienne Hutcheson.

Related Articles

 
Back to top button