SchoolsSport

Volkies deur na Gauteng netbalkampioenskappe

Volkskool netbalspelers deur na volgende rondte van proewe.

Hoër Volkskool het verskeie netbalspelers wat aan die D7 asook Sedibeng netbalproewe deelgeneem het.

Verskeie van die spelers is gekies om aan die Gauteng netbalkampioenskappe op 22 April by Hoërskool Florida in Roodepoort deel te neem.

Die spelers wat gekies is:

o18: Danél de Wet, Zené van der Merwe, Meceila Brits en Madeli Grobler.

o17: René Venter, Kayla Stimie, Melandi Grobler, Caitlin Maré en Anke Wiersma.

o16: Lerize Liebenberg, Luné Wepener, Karin Venter, Inge Boshoff en Marileigh Mouton.

o15: Anke Kotze, Jon-Benet Bauwer, Lalie van der Merwe en Arné van Tonder.

o14: Emma Barnard en Sipokazi Dlamini.

Related Articles

 
Back to top button