SchoolsSport

NWU-PUK uitslae

Volkies en Potch Gimnasium staan nie 'n duim terug vir mekaar nie.

Hoër Volkskool Heidelberg het op 7 en 8 Maart teen Hoër Volkskool, Gimnasium in die NWU- PUK kompetisie teen mekaar te staan gekom.

Die wedstryde was op Volkskool Heidelberg se velde beslis.

Die uitslae is:

• Netbal:

o14A Volkskool Heidelberg verloor 19-18, o14B Volkskool Heidelberg wen 19-9, o15A Volkskool Heidelberg wen 28-17, o15B Volkskool Heidelberg verloor 20-15, o16A Volkskool Heidelberg verloor 22-16, o16B Volkskool Heidelberg verloor 27-9, o17A Volkskool Heidelberg wen 21-8, derde span Volkskool Heidelberg verloor 22-3, tweede span Volkskool Heidelberg verloor 17-4 en eerste span Volkskool Heidelberg wen 28-16.

• Rugby:

o14A Volkskool Heidelberg verloor 52-12, o14B Volkskool Heidelberg verloor 34-10, o15A Volkskool Heidelberg wen 36-5, o15B Volkskool Heidelberg wen 22-14, o16A Volkskool Heidelberg wen 24-0, o16B Volkskool Heidelberg verloor 27-5, derde span gelykop 12-12, tweede span Volkskool Heidelberg verloor 24-20 en eerste span Volkskool Heidelberg wen 36-8.

• Dogters Hokkie:

o14 A Volkskool Heidelberg verloor 6-0, o14B Volkskool Heidelberg verloor 4-2, o15A Volkskool Heidelberg verloor 6-0, o15B Volkskool Heidelberg verloor 2-0, o16A Volkskool Heidelberg verloor 6-0, tweede span Volkskool Heidelberg 2-0 en eerste span Volkskool Heidelberg verloor 8-0.

Handerick Deyzel skop pale toe.
Volkskool teken die eerste punte in die eerste span wedstryd aan.
Dogters hokkie aksie.
Netbalaksie tussen Volkskool en Potch Gimnasium.
Volkskool se eerste span draf op die veld.
Volkskool op die aanval.
Dogters hokkie aksie. Strafhou word toegestaan.
Keane Duckitt skop in die eerste span wedstryd af.
Netbalaksie tussen Volkskool en Potch Gimnasium.
Volkskool se tweedespan speler druk ‘n drie.
Netbalaksie tussen Volkskool en Potch Gimnasium.
Dogters hokkie aksie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button