Vossie atlete word beloon

Die Vossie atlete was die beste op die atletiekveld.

Laerskool Tini Vorster het onlangs trofeë aan die top atlete van die skool oorhandig.

Damien Shout (Graad Vyf) is as Senior Victor Ludorum aangewys.
Amelia de Beer (Graad Ses) is as Senior Victrix Ludorum aangewys.
Anè du Toit (Graad Drie) is as Junior Victrix Ludorum aangewys.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version