Schools

Top presteerders word beloon

Die Gekombineerde Skool Balfour se prysuitdeling het onlangs plaasgevind.

Op 28 Oktober het die Gekombineerde Skool Balfour hul jaarlikse prysuitdeling gehad.

Erkenning was gegee aan leerders vir hul prestasies in akademie, sport en kultuur.

Die leerders wat bo gemiddeld goed presteer het was:

Jai Soma (onderhoofseun en akademie Graad 12) akademie.

Gerda Saunders (graad 11) akademie, eisteddfod en gholf.

Salome Malan (Graad 11) redenaars asook eisteddfod.

Bea Breedt (Graad 10) prestasiekleure vir hokkie en gholf.

Zakkiyah Coovadia (Graad Agt) beste Engelse medium leerder vir 2022.

Bea Breedt het vanjaar besonder goed gevaar op die gholfbaan.
Zakkiyah Coovadia het uitgeblink as die beste Engelse leerder vir Graad Agt.
Jai Soma het verskeie trofeë en toekennings ontvang.
Gerda Saunders het akademiese, sowel as op die sportveld uitgeblink.

Related Articles

Back to top button