SchoolsSport

Volkies staan hul man

Aanskoulike rugby is tydens die sewes toernooi gespeel.

Hoër Volkskool het twee spanne gehad wat onlangs aan ’n sewes rugbytoernooi, wat by Hoërskool Die Anker plaasgevind het, deelgeneem het.

Die o15-span het as plaat wenners uitgetree. Die eindtelling was Volkskool 7 – Kempton Park 12.

Volkskool se 015-sewes rugbyspan.

Die o17-span het sewende plek in hulle ouderdomsgroep behaal.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button