Volkie langasems druk hul stempel af

Langasems reg vir die landloop kampioenskappe.

Hoër Volkskool het verskeie atlete wat gekwalifiseer het om aan die Gauteng Atletiek Landloopkampioenskappe deel te neem.

Die atlete wat aan die kampioenskappe gaan deelneem is Luyanda Willemse, Katelynn van Wyk, Anzelle Doubell, Annericke Bornman, Delaine Willemse, Fransesco Conte, Christian Smuts en Michael Doubell.

Tydens die D7 Kampioenskappe het dieselfde atlete soos volg gevaar:

• Dogters: Luyanda Willemse o14 (tweede plek), Katelynn van Wyk o15 (derde plek), Anzelle Doubell o16 (tweede plek), Annericke Bornman o19 (eerste plek) en Delaine Willemse o19 (tweede plek).

• Seuns: Fransesco Conte o14 (vyfde plek), Christian Smuts o16 (eerste plek) en Michael Doubel o17 (vierde plek).

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version