Schools

Volkskool se Tennis Spelers slaan ‘n kishou

Twee Volkies aangewys as mees belowende Tennis Spelers.

Hoër Volkskool se ster tennis spelers het aan die Sun City Tennis Toernooi deelgeneem wat van 6 – 8 Augustus by Sun City plaas gevind het.

Jon-Benet Bauer is aangewys as mees belowende seuns tennis speler.

Twee tennis spelers van Volkskool, Anjo Swart asook Jon-Benet Bauer is aangewys as die mees belowende spelers en met hulle konstante goeie spel, ook vir die meeste punte in die toernooi behaal.

Anjo Swart is aangewys as mees belowende dogters tennis speler.

Related Articles

Back to top button