Local news

Vossie hokkiespan wen liga

Vossie-trots loop hoog nadat die o12-hokkiespan as ligawenners gekroon is.

Laerskool Tini Vorster se o12- hokkiespan het behoorlik die stokke geswaai en is gekroon as die jaar se ligawenners.

Die span het oorwinning gesmaak saam met die afrigters Celeste Moolman en Danicka Petzer en Vossie-trots hoog laat loop.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button