Local news

Volkskool leerders hou hul skool se naam hoog

Volkies maak naam buite die skool se klaskamers.

Laer Volkskool skaakspelers het hulle opponente laat kopkrap tydens die D7-distrikkampioenskappe wat onlangs plaasgevind het.

Vyf spelers het ook gekwalifiseer om aan die Gauteng Individuele Skaak Kampioenskappe deel te neem.

Suané Matthews.

Hulle is Anru Britz, Mikayla Buchebner, Reghardt Rautenbach, Hanu Rosslee en Raychel Pereira.

Op redenaarsfront het Suané Matthews aan die nasionale ronde van die ATKV redenaars kompetisie by Klein Kariba deelgeneem.

Die skaakspelers wat hul skuiwe ken is Anru Britz, Mikayla Buchebner, Reghardt Rautenbach en Hanu Rosslee.

Suané, wat ‘n storm losgepraat het, het ‘n derde plek behaal.

Dit gaan ook goed met die skool se senior en junior kore wat onlangs in die Linder Ouditorium by Wits Universiteit tydens die CCNF koorfees opgetree het.

Laer Volkskool se junior koor het beindruk tydens hul optrede in die Linder Ouditorium.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button