Local news

Dames groei saam in gees

Die byeenkoms dien as geestelike voedsel vir die dag.

Vroue by die Nigel Tuiste vir Bejaardes groei daagliks saam in gees.

Marlene Primo, maatskaplike werker het ‘n hart vir bejaardes en sy maak seker dat die vroue by die tuiste weet hoe spesiaal elkeen is.

Hulle kom elke oggend bymekaar vir hul daaglikse gebed en koffie sessies.

“Die sessies dien as geestelike voedsel vir elke dag,” sê Marlene.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button