Die top akademsiese presteerders is op grond van die tweede kwartaal se punte aangewys.
Graad Vyf. Agter: Dakota Coetzee, Alrochè Barnardo (top presteerder), Rudolph van Jaarsveld, Lana Kuün, Matthew Dalton, en Andrè du Plooy. Voor: Angelica Vorster, Amy-Leigh Kotze, Mia Rothman, CJ Becker, Donavan Pretorius en Dillan Vermaak.
Laerskool Tini Vorster se top presteerders vir die tweede kwartaal is onlangs aangewys.