Local news

Hokkiespan beleef goeie uitslae

Die span is ook as Oos-Transvaal liga wenners aangewys.

Die Balfour Gekombineerde Skool o15 meisies hokkiespan het onlangs hul finale wedstryde gespeel.

Die span het in die NoordVaal liga vir kleiner skole algeheel vierde geëindig.

Die hokkiespan is ook as Oos-Transvaal ligawenners aangewys.

Related Articles

Back to top button