Local news

President Verkenners toekennings vir twee Volkies

Groot eer vir twee plaaslike Voortrekkers.

Hoër Volkskool spog met twee leerders wat Presidents Verkenners toekennings en erkenning van die nasionale Voortrekkers ontvang het.

Die Volkie Voortrekkers is Eduan Coreejes en Telisa van Heerden.

Die President Verkenners toekenning is vir kulturele leierskap wat bewys is aan jare se volharding en toewyding aan die Voortrekkers.

Dit sluit in ‘n President Verkennersproses wat onder andere ‘n teoretiese eksamen in Graad 12 insluit asook ‘n nasionale presidentsverkennerskamp.

Die jaar se kamp was van 3-7 Julie by die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas.

Related Articles

Back to top button