Oud Heidelberger neem aan die Olimpiese Spele deel

800m delname vir Edmund.

Oud Heidelberger, Edmund du Plessis gaan aan die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk deelneem.

Du Plessis gaan aan die 800m wedlope by die Spele deelneem.

Du Plessis is ook al as SA 800m kampioen in die afstand aangewys.

Sy beste tyd is 1:44:22 wat hy op 12 Julie in die Morton Stadion, Ierland behaal het.

Ander afstande wat hy in sy loopbaan aangedurf het was 400m, 600m, 1 000m asook 1 500m.

Exit mobile version