Volkies gekies in Bokkieweek spanne

Goeie spel verseker oproep instruksies na Bokkie spanne toe.

Hoër Volkskool het verskeie spelers wat verkies is tot Bokkieweek spanne.

Die spelers is: Jason Brits, Tjaart Hough, Zane Last, Marco Lotter, Zuan Venter, Kyle Hutchinson, Teagan Burger, Vaughn Steynvaart, Tyrone Munro, Jano Dietrechsen, Theo Greyvenstein, Werner Grobler, Albie Botha, Tristan Munro en Pieter Greyling.

Pieter Greyling is ook gekies om die Bokkieweek Presidentspan te verteenwoordig.

Exit mobile version