Volkie Netbal word raakgesien

Volkskool se netbal spanne maak die skool trots.

Hoër Volkskool netbalspelers bly in die kollig.

Verskeie van hierdie netbalspelers is gekies tot Bokkieweek spanne.

Die spelers is Caitilin Maree, Melandi Grobler, Carla Viljoen, Inge Boshoff, Deané Wheeler, Lihandi Venter, Jane Wepener, Leila de Beer, Logan Lighthelm, Emma Barnard, Alexia Conte, Jon-Benet Bauer, Amelia Strydom, Caitlyn Aucamp, Ami Oosthuizen, Megan Marais, Jolene Grobler, Layla Lighthelm en Laché Collen.

Die Hoër Volkskool o17-netbalspan.

Daar was ook van die uitgesoekte spelers wat vir die Presidentspan en Uitnodigingspan gekies was.

Presidentspan:

o14: Laché Collen

o16: Emma Barnard.

Uitnodigingspan:

o14: Alexia Conte en Caitlyn Aucamp.

Volkskool se o16 en o17 spanne het die afgelope naweek aan die nasionale kampioenskappe deelgeneem. Die o16’s het ‘n algehele derde plek verower en die o17’s het ‘n sesde plek losgespeel.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version