Local news

Volkie rugbyspeler haal Valkespan

Stefan Swanepoel het vir die o12B-span uitgedraf.

Stefan Swanepoel, ‘n rugbyspeler van die Laer Volkskool is gekies vir die Valke o12B span.

Dié jong speler het die Valke in ‘n toernooi verteenwoordig wat vanaf 12 tot 15 Junie by Hoërskool Klerksdorp plaasgevind het.

Related Articles

 
Back to top button