Local newsSchools

Volkies laat die woorde van die tong vloei

Nasionale redenaarskompetisie is vir hierdie Volkies beskore.

Die Laer Volkskool het verskeie redenaars wat weet hoe om standpunt in te neem.

Gedurende die naweek van 1 Junie het Volkie redenaars aan die Interskole Redenaarskompetisie provinsiale uitdunronde in Boksburg deelgeneem.

Die leerders wat die volgende rondte gehaal het was Emma van Jaarsveld (Graad Een), Stofberg Smit (Graad Twee), Lilly-Ann Potgieter, Emma-Beth Roods, TJ Shepherd en Reuben du Toit (Graad Vier), Muhammad Hoosen (Graad Ses), Mala van Jaarsveld en Suané Matthews (Graad Sewe) dring almal deur na die nasionale rondte van hierdie redenaarskompetisie.

Agter: Mala van Jaarsveld, Muhammad Hoosen en Suané Matthews. Voor: Emma van Jaarsveld,

Related Articles

Back to top button