Van Hoër Volkskool se hokkiespelers is gekies om verskeie provinsiale spanne te verteenwoordig.
Die gekose spelers is:
Dogters:
Oos-Gauteng: o16: Ntahti Tsotetsi.
Bokkieweek: o14 Anje Brakhoven en o16: Jeanisha Swanepoel.
Rhinoweek: o16: Elri van Zyl, Madison Pieterse, Cloey Vanhoutte, Gabi Goodes, Anri van Deventer en Alisha Miller.
Seuns:
Bokkieweek: o14: AJ Janse van Rensburg.
Oos-Transvaal: o15: Ruben Barnard, MC van der Westhuizen en Jaden Janse van Rensburg.
Vaaldriehoek: o16: Rikus Pretorius.