Local newsSchools

Volkie hokkiespelers gaan in verskeie spanne speel

Die spelers is gekies om verskeie provinsiale spanne te verteenwoordig.

Van Hoër Volkskool se hokkiespelers is gekies om verskeie provinsiale spanne te verteenwoordig.

Die gekose spelers is:

Dogters:

Oos-Gauteng: o16: Ntahti Tsotetsi.

Bokkieweek: o14 Anje Brakhoven en o16: Jeanisha Swanepoel.

Rhinoweek: o16: Elri van Zyl, Madison Pieterse, Cloey Vanhoutte, Gabi Goodes, Anri van Deventer en Alisha Miller.

Seuns:

Bokkieweek: o14: AJ Janse van Rensburg.

Oos-Transvaal: o15: Ruben Barnard, MC van der Westhuizen en Jaden Janse van Rensburg.

Vaaldriehoek: o16: Rikus Pretorius.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button