EntertainmentLocal news

Wat gebeur in Nigel en Heidelberg

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

HEIDELBERG

• 8 Junie

Suikerbos Aftreoord hou ‘n Winterdans. Kom dans jouself warm op die ritme van die Suikerbos Orkes en Rudi Kraft by die oord se saal. 18:00. Ingang R50. Bespreek by die Suikerbos kantoor 016 649-5180 of kontak Pieter Griffin 072 732 9025.

• 8 Junie

Laerskool AG Visser hou hul jaarlikse skaak ope in samewerking met Sedibeng. Die ope is vir alle skaakliefhebbers, nie net skoolgaande leerders nie. Sluitingsdatum vir inskrywings is 6 Junie. Kontak Marius Kruger by 084 586 4967 vir meer inligting.

Weekliks:

• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbos Aftreeoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.

NIGEL

• 13 Junie

VLU Nigel tak hou ‘n Italiaanse oggend by die NG Kerk Nigel-Oos. Toegang is R50. Daar sal ‘n grimeer demonstrasie wees deur Andrea Axer en die spreker vir die oggend is Annetjie Lehman. Dames word genooi om volgens die Italiaanse tema aan te trek met jasse en hoede. Kontak Elsa Greyling by 083 703 1763 vir meer inligting.

WEEKLY:

• Nigel Clean-up initiatives are taking place daily and various projects are planned for each Saturday to keep the town clean and tidy. To get involved, contact Ilze Willemse at 079 850 4791.

• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at the conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button