Die Hoër Volkskool se sportspanne was die naweek van 26 Mei bedrywig op die sportveld.
Die dogters hokkiespanne het teen Hoërskool Dr EG Jansen gespeel.
o14A: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 7.
o14B: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 3.
o15A: Volkskool 1 – Hoërskool EG Jansen 3.
o15B: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 0.
o16A: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 5.
Eerste span: Volkskool 1 – Hoërskool EG Jansen 7.
Tweede span: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 5.
Die seuns se eerste span het teen CBC Boksburg gespeel en met 6 – 0 gewen.
Die rugbyspanne get teen Hoërskool Lichtenburg in die Noordvaal-liga te staan gekom.
o14A: Volkskool 5 – Hoërskool Lichtenburg 26.
o14B: Volkskool 59 – Hoërskool Lichtenburg 12.
o15A: Volkskool 22 – Hoërskool Lichtenburg 12.
o15B: Volkskool 28 – Hoërskool Lichtenburg 12.
o16A: Volkskool 89 – Hoërskool Lichtenburg 0.
o16B: Volkskool 33 – Hoërskool Lichtenburg 0.
Eerste span: Volkskool 17 – Hoërskool Lichtenburg 24.
Tweede span: Volkskool 22 – Hoërskool Lichtenburg 31.
Derde span: Volkskool 12 – Hoërskool Lichtenburg 5.