Local newsSport

Volkskool se wintersport in volle swang

Gemengde resultate is deur die onderskeie spane behaal.

Die Hoër Volkskool se sportspanne was die naweek van 26 Mei bedrywig op die sportveld.

Die dogters hokkiespanne het teen Hoërskool Dr EG Jansen gespeel.

o14A: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 7.

o14B: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 3.

o15A: Volkskool 1 – Hoërskool EG Jansen 3.

o15B: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 0.

o16A: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 5.

Eerste span: Volkskool 1 – Hoërskool EG Jansen 7.

Tweede span: Volkskool 0 – Hoërskool EG Jansen 5.

Die seuns se eerste span het teen CBC Boksburg gespeel en met 6 – 0 gewen.

Volkskool se eerste span jaag die bal by ‘n afskop.

Die rugbyspanne get teen Hoërskool Lichtenburg in die Noordvaal-liga te staan gekom.

o14A: Volkskool 5 – Hoërskool Lichtenburg 26.

o14B: Volkskool 59 – Hoërskool Lichtenburg 12.

o15A: Volkskool 22 – Hoërskool Lichtenburg 12.

o15B: Volkskool 28 – Hoërskool Lichtenburg 12.

o16A: Volkskool 89 – Hoërskool Lichtenburg 0.

o16B: Volkskool 33 – Hoërskool Lichtenburg 0.

Eerste span: Volkskool 17 – Hoërskool Lichtenburg 24.

Tweede span: Volkskool 22 – Hoërskool Lichtenburg 31.

Derde span: Volkskool 12 – Hoërskool Lichtenburg 5.

Related Articles

 
Back to top button