Local news

‘Katrienkie’ deel haar storie met die Oos-Rand Sakevroue

Die saal was volgepak met dames wat na 'Katrienkie' se lewensverhaal geluister het.

Die Oos-Rand Sake Vroue het onlangs ‘n vergadering te Cafe@The Range gehou waar CornĂ© Badenhorst (Katrienkie), ‘n kragtige boodskap gelewer het.

Katrienkie is as dogtertjie tot in haar tienerjare blootgestel aan seksuele misbruik en het meer van haar agtergrond met die sakevroue gedeel.

Lalie Underhill, Sandra Watkins en Marinda Lombaard.
Elzane Ludeke, Ingrid Delport en Renette Terblans.
Deline O’Dell en Riette van der Schyf.
Deel van die Sakevroue se bestuur is Karen Herbst, Ingrid Delport, Lorna Enslin, CornĂ© ‘Katrienkie’ Badenhorst (gas) en Isabel Blignaut.

Related Articles

 
Back to top button