Local news

Balfour hokkiespan ryg die doele in

Balfour teken nog 'n sege oor Vryburger aan.

Gekombineerde Skool Balfour se o15-hokkiespan het op 21 Mei teen Hoƫrskool Vryburger in Vryburger te staan gekom.

Balfour het die wedstryd 5-0 gewen.

Related Articles

 
Back to top button