Local newsSchools

Karatekas gaan Suid-Afrika verteenwoordig

Die vier Vissie karatekas se toewyding het vrugte afgewerp.

Vier leerders van Laerskool AG Visser het goed gevaar tydens die onlangse SA Karate Kampioenskappe.

Zannelli van Wyk het ‘n silwer medalje vir kata asook ‘n brons vir kumiite verower.

Matteo Res het op sy beurt ‘n brons medalje vir kata en ‘n silwer vir kumite gekry.

Nethan Mel het in die kata-afdeling ‘n brons medalje ontvang.

Zannelli van Wyk en Matteo Res is genooi om vanaf 22 tot 29 Oktober Suid-Afrika in Japan te verteenwoordig.

Zannelli van Wyk is gekies om Suid-Afrka in Japan te verteenwoordig.
Nethan Mel het ‘n brons medalje verower.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button