Local news

Laer Volkskool speler gekies vir Valke

Die jong rugbyspeler sien uit na die toernooi.

Laer Volkskool leerder en rugbyspeler Stefan Swanepoel is gekies om Valke o12B-span te verteenwoordig.

Die toernooi vind vanaf 12-15 Junie in Klerksdorp plaas.

Related Articles

Back to top button