Local news

Volkskool meet kragte teen Jeugland

Volkies hou hul naam hoog op die sportveld.

Hoër Volkskool het aan die tweede rondte van die Noord-Vaal Liga in rugby teen Jeugland te staan gekom.

Die uitslae is as volg:

o14A: Volkskool 8 – Jeugland 7; o14B: Volkskool 5 – Jeugland 21.

o15A: Volkskool 24 – Jeugland 8; o15B Volkskool 17 – Jeugland 38.

o16A: Volkskool 14 – Jeugland 13; o16B: Volkskool 19 – Jeugland 5.

Eerste span: Volkskool 34 – Jeugland 29

Tweede span: Volkskool 12 – Jeugland 24

Derde span: Volkskool 3 – Jeugland 18.

Volkskool se hokkiespelers het op hulle beurt teen Oosterlig te staan gekom.

Die uitslae is as volg:

Dogters: o14A: Volkskool 1 – Oosterlig 1; o14B: Volkskool 1 – Oosterlig 0.

o15A: Volkskool 0 – Oosterlig 1; o15B: Volkskool 0 – Oosterlig 2.

o16A: Volkskool 0 – Oosterlig 2.

Eerste span: Volkskool 3 – Oosterlig 1.

Seuns: Eerste span Volkskool 0 – Oosterlig 0.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button