Local newsSport

Volkskool se sport uitslae

Volkies het gemengde uitslae op die sportveld.

Hoër Volkskool se netbal-, rugby- en hokkie-spelers het die afgelope week in verskeie wedstryde gespeel.

Die uitslae is as volg:

Netbal: o14a: Volkskool 25 – Vereeniging Gimnasium 2; o14B: Volkskool 41 – Vereeniging Gimnasium 1; o14C Volkskool 31 – Vereeniging Gimnasium 5;

o15A Volkskool 27 – Vereeniging Gimnasium 10; o15B Volkskool 24 – Vereeniging Gimnasium 5; o15C Volkskool 13 – Vereeniging Gimnasium 10;

o16A Volkskool 35 – Vereeniging Gimnasium 8; o16B Volkskool 21 – Vereeniging Gimnasium 4; o16C Volkskool 12 – Vereeniging Gimnasium 11.

Eerste span Volkskool 36 – Vereeniging Gimnasium 6; tweede span Volkskool 23 – Vereeniging Gimnasium 2.

Volksool se senior tennis span het tweede geëindig tydens die NWU Prestige Reeks.

Uitslae tydens die NWU Presige finale:

o14a: Volkskool 14 – Marais Viljoen 24; o14b Volkskool 11 – Marais Viljoen 6; o15a Volkskool 18 – Potch Gimnasium 30; o15B Volkskool 19 – Marais Viljoen 30; o16A Volkskool 24 – Marais Viljoen 18; o17A Volkskool 20 – Potch Gimnasium 23; o18B Volkskool 2 – Rustenburg 23; o18C Volkskool 11 – Montana 14; eerste Span Volkskool 32 – Potch Volkskool 26.

Hokkie:

Meisies:

o14A Volkskool 1 – Hoërskool Dinamika 4; o15A Volkskool 2 – Hoërskool Dinamika 3; o16A Volkskool 0 – Hoërskool Dinamika 1; eerste span Volkskool 0 – Hoërskool Dinamika 1; tweede span Volkskool 0 – Hoërskool Dinamika 3.

NWU Presige Reeks:

o14A Volkskool 4 – Jeugland 0; o14B Volkskool 3 – Oosterlig 0; o15A Volkskool 8 – Jeugland 0; o15B Volkskool 7 – Montana 0; o16A Volkskool 0 – Klerksdorp 4; tweede span Volkskool 1 – Klerksdorp 3; eerste span Volkskool 2 – Die Anker 1.

Die o16A-netbalspan is groep wenners van die die NWU Presige Reeks.

Seuns:

o16 Volkskool 2 – Oosterlig 1; eerste span Volkskool 1 – Jeugland 2.

Rugby: o14A Volkskool 26 – Hugenote 12; o14B Volkskool 10 – Potch Volkskool 17; o15A Volkskool 14 – Marais Viljoen 7; o15B Volkskool 10 – Potch Volkskool 20; o16A Volkskool 12 – Pietersburg 13; o16B Volkskool 25 – Rustenburg 17; eerste span Volkskool 17 – Klerksdorp 34; tweede span Volkskool 0 – Potch Gimnasium 22; derde span Volkskool 10 – Montana 19.

Tydens die NWU Presige toernooi het die senior tennis span tweede geëindig.

Die o16A-netbalspan is groep wenners en o17A-span is naaswenners.

Related Articles

Back to top button