Local news

Volkies in finale Gauteng proewe

Dié netbalspelers het die keurders se oog gevang.

Verskeie netbalspelers van die Hoër Volkskool is vir die finale rondte van Gauteng proewe gekies.

Die gekose netbalspelers is as volg:

o14: Layla Ligthelm.

o15: Emma Barnard en Noa Froneman.

o16: Arné van Tonder, Leila de Beer en Lalie van der Merwe.

o17: Jané Wepener, Karin Venter en Luné Wepener.

o18: René Venter, Anchen Wilken, Melandi Grobler en Chamoné Krugel.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button