Local news

Wat gebeur in Nigel en Heidelberg

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

HEIDELBERG

• 4 May

Lesedi Community Centre is hosting their annual cycling fundraising event, Western Race 4 Hope at Poortjie, Heidelberg. To enter or for more information contact Henrietta van Zyl 082 571 5421.

• 8 Mei

Masincedane hou hulle fondsinsameling golfdag by Heidelberg Golf Klub. Kontak Christine Kruger by 083 468 3358 vir meer inligting.

• 24 en 25 Mei

Die KameelFees vind by die Laerskool AG Visser plaas. Talle aktiwiteite word beplan en bekende kunstenaars gaan optree. Tydens die KameelFees sal daar ook ‘n woordkuns produksie wees oor die lewe en werk van AG Visser. Kontak Van Zyl Schultz by 082 560 2275 vir meer inligting.

Weekliks:

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.

NIGEL

• 25 April

Nigel Tuiste vir Bejaardes hou ‘n erkenningsoggend om 09:30 vir die vrywilligers wat gereeld by die tuiste betrokke is. Die geleentheid is om vrywilligers te bedank en erkenning te gee vir hulle bydraes en betrokkenheid. Vir inligting kan Marlene Primo by 082 925 1571 gekontak word.

• 3 May

Die NG Kerk Nigel-Suid hou ‘n gholfdag op 3 Mei by State Mines Gholf Klub. Aankoms is 10h00. Kontak Christo Fouche by 082 496 5463 of Morne Nel by 071 735 1709.

• Ferryvale parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Jim Fouché Park plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam te geniet. Vir meer inligting besoek die Ferryvale parkrun Facebook blad.

• The Friends of Marievale Nature Reserve meet every second Saturday of the month in the conference centre at the Marievale Nature Reserve after the Springs/ Nigel Wessa meeting, which starts at 09:00. Interested parties are welcome to attend.

For further details, contact Dee Johnson at 011 730 2059 or Justin Donaldson at 072 373 7151.

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

Related Articles

Back to top button