Local news

Volkie hokkiespelers bring hul kant

Verskeie hokkiespeler is gekies om na Nederland te toer.

Hoër Volkskool se hokkiespanne het die afgelope vakansie aan die Elsie Coetser Hokkie Skole Toernooi deelgeneem.

Een van die skool se spelers, Ruben Basson was ook gekies om in die afsluitingswedstryd vir die Elsie Coetser Toernooispan (Rooispan) te speel.

Voorts het die Volkskool se dogters tweede hokkiespan tweede in die o19B-toernooi geëindig.

Die volgende dogters is ook vir die Elsie Coetzer Hokkieskool Nederland toerspanne gekies:

o19: Juan-Mari Aveling, Monè van Rooyen, Zonnika Venter, Jean-Marè Roets en Rulindé Smit.

o16: Phia du Pisane, Julia Drinkwater en Alisha Miller van der Walt.

o15: Makaela van Loggerenberg, Carli Venter en Elri van Zyl.

Related Articles

 
Back to top button