Local newsSport

Vossie netbalspelers is reg vir die seisoen

Die o13 span het ook tydens die saalopening hul netbaldrag ontvang.

Die eerste en tweede netbalspanne van Laerskool Tini Vorster is op 20 Maart tydens saalopenig aangewys.

Die o13-spelers het ook tydens die geleentheid hul netbaldrag ontvang.

Related Articles

 
Back to top button