Local news

Twee leerders sluit aan by leerlingraad

Leerlingraad groei by Tini Vorster.

Laerskool Tini Vorster se leerlingraad het onlangs vir Pierre Olivier en Diané van der Linde verwelkom.

Die leerders is op 20 Maart tydens saalopening aangewys nuwe lede van die skool se leerlingraad.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button