Vier atlete van die Laerskool Tini Vorster het puik presteer tydens die D5 Atletiekbyeenkoms en het na die Gauteng Kampioenskappe wat op 8 en 9 Maart te Boksburg plaasvind, deurgedring.
Vossie atlete deur na Gauteng byeenkoms
Die byeenkoms, waaraan honderde atlete sal deelneem, vind plaas in Boksburg.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/121/2024/03/TyronMoremi_18550.jpg)