Local newsSchools

Vossie atlete deur na Gauteng byeenkoms

Die byeenkoms, waaraan honderde atlete sal deelneem, vind plaas in Boksburg.

Vier atlete van die Laerskool Tini Vorster het puik presteer tydens die D5 Atletiekbyeenkoms en het na die Gauteng Kampioenskappe wat op 8 en 9 Maart te Boksburg plaasvind, deurgedring.

Michael Kruger neem deel in die verspring item.
Dominique Kriel sal deelneem in die gewigstoot-, diskus- en hoogspring items.
Anei Brandt sal deelneem aan hoogspring,150m hekkies en 70m hekkies.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button